Tiberius III | |
---|---|
Keiser van die Bisantynse Ryk | |
’n Muntstuk wat Tiberius III uitbeeld.
| |
Bewind | 698–705 |
Tydperk | 20 jaar van anargie |
Oorlede | 15 Februarie 706 |
Voorganger | Leontios |
Opvolger | Justinianus II |
Tiberius III (Grieks: Τιβέριος Γ', Tiberios; oorl. 15 Februarie 706)[1] was die Bisantynse keiser van 698 tot 21 Augustus 705. Hy was ’n offisier met die naam Apsimaros (Αψίμαρος),[2] wat ’n opstand gelei het waarin keiser Leontios se bewind in 698 omvergewerp is.